Welkom, Oos-Kaap Voortrekkers!
Op 15 Julie 2023 in Laer Volkskool, tydens die 24ste Voortrekkerkongres te Graaff-Reinet, het Oos-Kaap 'n nuwe gebied geword. Dit is 100 jaar nadat Japie Heese op dieselfde plek in 1923 sy eerste Voortrekkerspan begin het.
Die Oos-Kaap se eerste Gebiedsdagbestuur:
Pieter Jacobs - Gebiedsleier
Erina Muller - AGL Administrasie
Ilse Ferreira - AGL Finansies
Lizan Burger - AGL PD sake
Jana Stander - AGL Verkennersake
Karin Thiart - AGL Volwasse sake
Adri Steyn - AGL Bemarking
