boknes 

voortrekkerkampterrein

Die Bokneskampterrein is 600m van Boknes se hoofstrand naby Port Alfred in die Oos-Kaap geleë. Die terrein is ideaal vir kerkgroepe, skoolkampe en natuurlik Voortrekkerkampe. Die omgeweing is baie veilig met sekuriteitskameras en patrollies.

Die Boknes strandmeer is binne loopafstand van die kampterrein.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Diaskruis en Karel Landmanmonument in.

kampkostes

SELFSORG KAMERS:
met gemeenskaplike kombuis
Maximun 4 persone per kamerR500 per nag
KARAVAAN- OF TENTSTAANPLEKKE:
4 PersoneR400 per nag
Ekstra persone (tot 'n maksimum van 8 persone per staanplek)R25 per persoon per nag
GROEPE:
Minimum Koste:R1000 p.n. en ander kampeerders op die oop terrain toelaatbaar.R1500 p.n. bespreek die hele terrain, eksklusief.

6 – 20 personeR180 per persoon per nag
21 - 50 personeR160 per persoon per nag
51 – 100 personeR140 per persoon per nag
101 - 200 personeR120 per persoon per nag
TROETELDIERE:Honde, katte, voëls, etc.R50 per troeteldier
Nuttige inligting

Besprekings

  • 'n Deposito van 50% moet betaal word binne 7 dae nadat u die bespreking gemaak het.
  • Jou bespreking sal bevestig word nadat die deposito in die rekening wys.
  • Desember bespreking deposito’s moet voor 30 September betaal word.
  • Die uitstaande bedrag moet binne 7dae voor jou bespreking beaal word.
  • Kinders 5 jaar en ouer betaal die volle bedrag.
  • Slegs een voertuig per staanplek.
  • Toreteldiere word toegelaat.
  • REG TOT TOEGANG VOORBEHOU.
  • Inkloktyd 14:00, Uitkloktyd 12:00

KANSELLASIE

Besprekings sonder deposito’s sal gekanseller word.
Alle kansellasies MOET OP SKRIF wees en die volgende kansellasiekoste sal van toepassing wees:

  • Geen kennisgewing of nie opgedaag nie – Geen terugbetallings – 0%
  • Gekanselleer – Minder as 7 dae voor aankoms: Geen terugbetallings – 0%
  • Gekanselleer – 8 - 30 dae voor aankoms: Terugbetallings – 50%
  • Gekanselleer – 31 dae of meer voor aankoms: Terugbetallings – 100%

BETALINGS

‘n Kwotasie sal uitgereik word vir elke bespreking. Die bank besonderhede sal op die kwotasie verskyn.
Hier is alles wat die terrein kan bied

Foto's

SELFSORGKAMERS

NUTTIGE INLIGTING
  • Maximum 4 persone per kamer.
  • Gebruik die kamers op eie risiko.
  • Die kamers bevat 4 enkel stapel beddens, kaste , yskas en wasbak.
  • Multiprop.
  • Een parkeer plek per kamer voor die gebou.
  • Daar is ‘n gemeestkaplike kombuis vir die gaste in die kamers. Geen kosmaak mag in die kamers gemaak word nie.
  • Gemeenskaplike Opwas area
  • Gemeenskaplike Ablusies

BRING ASSEBLIEF DIE VOLGENDE SAAM:

  • Skoonmaakmiddels, waslappe en afdroogdoeke.
  • Beddegoed en kussings.
  • Toiletpapier, badseep, ens.
  • Badprop en wasbakprop.
  • Handdoeke
  • Eetgerei en breekware.

KARAVAAN- EN TENTSTAANPLEKKE

NUTTIGE INLIGTING:

  • Elke staanplek het ‘n braaiplek.
  • Kragpunt.
  • Daar is 27 staanplekke.
  • 4 persone per staanplek.
  • Maximum 6 persone per staanplek.
  • Gemeenskaplike opwas area
  • gemeenskaplike Ablusies

BRING ASSEBLIEF DIE VOLGENDE SAAM:

  • Skoonmaakmiddels, waslappe en afdroogdoeke.
  • Beddegoed en kussings.
  • Toiletpapier, badseep, ens.
  • Badprop en wasbak prop.
  • Handdoeke
  • Enige ander kamptoerusing vir die kombuis.

GROEPE

NUTTIGE INLIGTING:

  • 2 Slaaplokale met stappelbeddens vir 130 persone elk.
  • Saal.
  • Die kombuis is goed toegerus met potte, panne, stowe, yskaste, ens.
  • Opwas area
  • Ablusies

BRING ASSEBLIEF DIE VOLGENDE SAAM:

  • Skoonmaakmiddels, waslappe en afdroogdoeke.
  • Beddegoed en kussings.
  • Toiletpapier, badseep, ens.
  • Badprop en wasbak prop.
  • Handdoeke
  • Eetgerei en breekware

ALGEMENE INLIGTING

DINGE OM TE DOEN

Spandeer 'n dag op die strand of langs die meer.

Stap 3,7km in die oostelike rigting en besoek die Dias Kruis. Hierdie kruis was opgerig deur Bartolomeu dias wat sy omkeer punt aandui tydens sy ondekking van Kaap de Goede Hoop.

Besoek die Krale Landman Monument. 60km vanaf die Boknes Voortrekkerkampterrein.

BOKNES HET ‘N PAAR WINKELS WAT SAL VOORSIEN
WAT JY BENODIG TYDENS JOU BESOEK.


C&All Shop: Hoek van Daniel Scheepers Straat and 2deRylaan.

Brandstof / Diesel en ander produkte soos brood, melk ens.


Boknes Supermarket: Hoofstraat
Vars plaasmelk, braaihout, ens.


Boknes Mini Hardware: Hoofstraat
Lekker Bekkie Kiosk: in die parkeerare by die strand
Vie en skyfies, boedpensbroodjies, pannekoek ens.

Zonia’s Kombuis: Sel: 072 547 0457.

Poedings, terte en gevriesde etes kan by Zonia’s vooraf bestel word.


Stoepstories: Hoofstraat
‘n verskeidenheid winkels om te besoek soos:
Vinkel & Koljander: Koffie en roomys winkel.
Boknes Vuur & Vlam: Slaghuis.


Spar: Alexandria