KAMPHUIS
Die kamphuis is die middelpunt van die kampterrein.
- Slaapplek vir 15 persone
- Saal
- Kombuis
- Badkamers
LAPA
Die Lapa vir gesellige kuiers.
SLAAPLOKALE
- Slaapplek vir 17 persone in elke slaapsaal.
- Badkamers met storte en warm water.
DIE KOMBUIS
Die kombuis is toegerus met:
- 3 gasbranders
- elektriese yskas
- opwasbak
- Geen kombuis toerusiting is beskikbaar nie.
Foto's
Die kampterrein is ongeveer 45km vanaf Port Elizabeth (Gqeberha). Dit is geleë in 'n fynbosarea en die Van Stadens Wildeblom reservaat is 'n besoek werd. Die terein het 'n pragtige uitsig oor die kloof en die Van Stadensrivierbrug.
Daar is 'n malkilke staproete tot onder in die kloof waar die swemgat geleë is.
Daar is 'n malkilke staproete tot onder in die kloof waar die swemgat geleë is.
ONDER IN DIE KLOOF
DIE VAN STADENSRIVIER
HEERLIKE SWEMPOEL
OOP SPASIE OM TE GENIET
SLAAPPLEK VIR ALMAL